46:10
K∃RK
’n Rou en eerlike reis deur geloof, twyfel en selfontmaskering. 46:10 meng donker rap-rock, akoestiese spanning en industriële energie om die spanning tussen kerk en werklikheid oop te breek. Dis nie ’n preek nie, dis ’n bieg oor sonde, skuld, identiteit.