Waar Gaan Ons Jol!
Vanas Rain
'n Kunstenaar gevorm deur veerkrag, verteller van stories oor persoonlike stryd, hoop en groei van Armoed tot Verhoog - My Passie vir musiek dra my deur alles. Repertoire: Afrikaans, Country, kontemp-Rock, Ballades, Ligte Pop, Ligte Klassiek.