Bokke
Sopbeen
Sobeen is Die Party Oom van Suid-Afrika — ’ Afrikaans dance wat braais, troues en dansvloere laat ontplof. Van “Bokke” tot “Dans Tot Die Son Opkom” bou Sobeen ’n beweging waar elke beat energie bring en elke song ’n kuier word.
Hier kom die Party!