Die Tyd Het Gekom
Ruth
Die tyd het gekom om te leef, te beweeg, lief te hĂȘ, te vergewe, passies & drome op te neem & God eerste te soek. Moenie nog 'n oomblik langer wag om anders te leef nie. Die tyd vir vernuwing, genesing & herstel is hier.. Dis NOU.. Die tyd het gekom.