Sit Op My
Armand Joubert
Die flambojante prins van dans musiek is hier! Armand Joubert gaan jou laat pronk. Na die ongelooflike sukses wat hy bereik het met “Met Jou Klere Af” bewys hy weereens met sy nuwe enkelsnit “Sit Op My”, hoekom Suid Afrika so gons oor die jong ster.